B+B **

Jacobsstraat 81 Boshof

 

            

Kom geniet 'n heerlike nagrus by Felie en Toelie in Boshof. Ons sal u laat tuis voel met 'n heerlike aandete en 'n ontbyt van u keuse. Ons gee ook aansitetes vir groepe - ontbyt, middag of aand op bespreking.

Tel: 053 541 0720 of 082 829 8145

 

 

Home ] Up ]