Streke 12 en 13 van Vrystaat Landbou vergader op Dealesville

 

Streke 12 (Bultfontein en Hoopstad) en 13 (Boshof, Dealesville en Hertzogville) het op 8 Mei 2012 hul jaarlikse byeenkoms saam met personeel van Vrystaat Landbou te Dealesville gehad.

Mnr Louw Steytler, President van Vrystaat Landbou was die hoofspreker en hy het weer bevestig dat Vrystaat Landbou saam met Agri Suid-Afrika tot in die Grondwethof sal baklei vir die regte van die landbouer.

Die voorsitters van die onderskeie boere-unies sit voor, van links, Marius Groenewald (Hertzogville), Andrie de Kock (Boshof), Kobus Steenkamp (Bultfontein) en Samuel Fourie (Dealesville) (Mnr Abraham Barnard van Hoopstad, was afwesig toe die foto geneem is)

Agter staan Herman Meiring (uitvoerende bestuurslid van VL vir streek 12), Henk Vermeulen (hoofbestuurder VL), Louw Steytler (president van VL) en Willie Goosen (uitvoerende bestuurslid  van VL vir streek 13)

Orfie en Sannetjie Delport

Pierre du Plessis en Tienie van Rensburg

Andrie de Kock en Tiekie Combrink

Estelle en Willie Weich met klein Ancia

Tania en Marius Groenewald en Willie Goosen

Tienie Delport, Erika Fourie en Hannes de Jager

Anton Botha, Sannetjie Delport en Doepie du Plessis

Louw Kruger en HP Orffer (Orfie)

Sarel Dippenaar en Louw Steytler

 Nico Brummer , Merwie Fourie en Fred Linde

Jabus Viljoen, Barnus Badenhorst en Louis Badenhorst

Piet Truter en Piet Wiese

Tuisblad