Skou ontbyt en Suidwes Landbou se boeredag

Suidwes Landbou het tydens die skou 'n Boeredag gehou waartydens IB Oosthuizen van Terratek gepraat het oor 'n veldverbeteringskema en Johannes van Rooyen van Phizer oor Dieregesondheid.   Die boeredag is voorafgegaan deur 'n ontbyt Vrydagoggend.    Die foto's hier is van gaste tydens die ontbyt geneem.

 

 

Tuisblad