NG Gemeentedagkommissie braai vleis en bak pannekoek op Valentynsdag

Maxie Streicher, Jeanette Erasmus, Anita Roberts en Marie van Vuuren bak pannekoek

Harry Roberts, Willem Pretorius, Fanie Pretorius en Pieter van Vuuren braai vleis, wors, broodjies en sosaties

Ernest Brooks, die kassier, Hannes Markgraaff die voorsitter van die kommissie en Yvonne van Vuuren hanteer die verkope

Terug