Agri Boshof : Wenners van kompetisie tydens jaarafsluitingsfunksie bekend gemaak

Agri Boshof se jaar-afsluitingsfunksie is op 30 November 2013 by Boshof Hotel gehou.

Andrie de Kock (Voorsitter) het in sy kort toespraak sy bestuur, alle lede, donateurs, by name Suidwes Landbou en die RPO Vrystaat, en alle ander organisasies bedank vir samewerking gedurende die jaar.  Hy het ook die wenners van die Herman en Riekie van Wyk-skild vir die Beste Boerevereniging vir 2012 bekend gemaak. 

Boshof-Wes was die wenner met Mahemsfontein tweede en Boshof-Suid derde.

Willie Weich, HP Orffer en Andrie de Kock

Reinette Orffer, Anette Kruger en Isabel de Kock

GW Liebenberg en Danie de Kock

Bets van Niekerk en Estelle Weich

Sarel Dippenaar, Louw Kruger, Billy Blake, Tol du Toit en Brink Bosman

Ann Lotz en Susna Pieters

Louis Swiegers en Louis du Plessis, links sit Johan Lotz

Estelle Weich en Rolanda van den Heever

Hier ontvang Gerrie van Niekerk die trofee vir die Boerevereniging van die Jaar namens Boshof-Wes

 

Tuisblad