Hierdie Private Natuurreservaat van 5500 ha huisves 28 spesies wild wat wit leeus insluit.

Jag, wildbesigtiging en voëlwaarneming heel jaar deur.

Akkommodasie in 'n ten volle toegeruste 4-slaapkamerhuis in 'n pragtige omgewing met swembad en braaigeriewe.

 

 

Wiets en Hetta Botes Posbus 824 Kimberley 8300

Tel: 053 8337220 of 083 265 7066

e-pos: wiets@intekom.co.za

 Wiets Safaris is in 1975 deur Wiets Botes begin en in 1983 is hy met 'n Goue Medalje vereer as die persoon wat die meeste tot Fauna en Flora in die Vrystaat bygedra het.

Die eerste baba renoster wat in die Vrystaat gebore is vir 100 jaar, is in 1984 hier gebore.

vir volledige besonderhede sien:    www.wiets.com


Home ] Up ]