(geleŽ 16 km vanaf Boshof)

RiŽtte en Tarquin Pope

Tel 053 541 0444
of 084 550 0338 - Riette
       082 423 1645 - Tarquin

Posbus 134 Boshof 8340

 'n Ryke tradisie van jag. Tuisgekookte maaltye. Pragtig toegeruste kroeg/sitkamer met 'n groot kaggel vir gesellige wintersaande. In die somer is daar koue bier, 'n heerlike groot stoep en swembad. Lugversorgde kamers. Kamers met eie badkamer/stort.

 

Koi-vis kwekery


Home ] Up ]