Montague

'n Privaat natuurreservaat geleŽ

slegs 30 km vanaf beide

Boshof en Kimberley.

 

Vir die natuurliefhebber bied ons 2100 ha ongerepte natuurskoon.

Kom besigtig 14 spesies inheemse boksoorte, 153 voŽlspesies

of kom geniet sommer net die pragtige natuurskoon.

Vir die ernstige jagter bied ons ook 'n verskeidenheid van

spesies aan vir biltong of trofee jag.

 Selfsorg akkommodasie in goed ingerigte chalet.

Ontspan saans in 'n rietlapa onder 'n groot Kameeldoring.

Geniet persoonlike en professionele diens.

 

Vir verdere inligting kontak

Francois of Cornelia Squirra

Tel: (053) 573 0185 of 083 524 4084

e-pos: fphuntingsaf@mweb.co.za

volledige inligting:    www.plain-game.co.za


Home ] Up ]