Middendeel Gasteplaas

GeleŽ tussen Boshof, Dealesville en Petrusburg - 95 km vanaf Bloemfontein en 75 km vanaf Kimberley.

 

 

8 slaapkamers, 4 badkamers, ten volle toegeruste

kombuis, braaigeriewe, kaggel, Eskomkrag

Bied:

Rustigheid, afgesonderdheid en eenvoud

Kontreikos op aanvraag

Stoepe vir informele kuiersessies

Gemeenskapslokaal vir etes, troues, vergaderings

 Callie en Maretha van der Merwe

Posbus 11461 Universitas 9321

Tel: 082 784 4519 of 082 565 7982

Faks: 051-4302097 E-pos: callievdm@lantic.net

Home ] Up ]