Reünie 1990
Rooidak
matriekklas
van 1990
het die
naweek van
25 en 26
Oktober
2008 reünie
gehou saam
met ander
maats wat
ook hul
skoolloopbane
in 1979 in
ou Rooidak
begin het.
Yolanda
Saaiman,
die
organiseerder
sê dat
van die 40
oud-skoliere
met wie sy
kontak
gemaak
het, 24
met hul
gesinne
opgedaag
het. Van
die 23 wat
saam in
matriek
was, was
daar 14.
Voorste
ry: Louis
Oosthuizen,
Izelmé,
Mariska
Groenewalt
2de Ry:
Miané
Jacobs, De
Klerk
Jacobs,
Herman
Groenewald,
Anna-mart
&
Tanya
Fourie,
Jaco van
Zyl,
Jacques
van Zyl
3de Ry:
Jean
Coetzer
(Leighton),
Cecile van
Vuuren
(Roode),
Catharina
Fourie
(Smith),
Annemarie
van Zyl
(Smith),
Abri van
Zyl, Mulde
Visser
(Jacobs)
Tresia
Visser,
Johan
Fourie
4de Ry:
Pieter
Groenewald,
Martie
Groenewald,
Elain
Beyleveld,
Anette
Visser
(Steytler),
Minet Swan
(du
Preez),
Minnette
Jacobs,
Daniellé
Jacobs,
Jacinda
Heroldt
5de Ry:
Corne
Coetzee,
Yola
Opperman,
Johan
Beyleveld,
Stefan
Saaiman,
Zuané
Saaiman,
Yolanda
Saaiman,
Tonie
Beukes,
Danie
Jacobs,
Irene
Oosthuizen,
Hannes
Heroldt,
Alta
Koekemoer
6de Ry:
Marné
Coetzee,
Martin
Coetzee,
Johan
Opperman,
Belinda
Laubscher
(Blake),
Pienaar
Laubscher,
Leonard
van
Vuuren,
Lydia
Niemann,
Jaco
Niemann,
Coenie
Oosthuizen,
Aleyya
Saaiman,
Johan
Botes,
Thabo
Koekemoer
Op die
foto
hieronder
is voor:
Minet Swan
(du Preez)
Van links,
ry 2:
Catharina
Fourie
(Smith),
Jean
Coetzer
(Geighton),
Annemarie
van Zyl
(Smith),
Cecile van
Vuuren
(Roode),
Anette
Visser
(Steytler).
Ry 3:
Danie
Jacobs,
Erina le
Grange (de
la Rey),
Yolanda
Saaiman
(Coetzee),
Johan
Beyleveld,
Hannes
Heroldt,
Pieter
Groenewald
. Ry 4:
Jaco
Niemann,
Fritz
Myburgh,
Fanie van
der Watt,
Coenie
Oosthuizen
en Johan
Botes
Op die
foto
hieronder
is sommige
van die reüniegangers
voor die
museum van
Boshof
Bewaringsvereniging