ReŁnie 1958


Rooidak matriekklas van 1958 het gedurende Oktober 2008 reŁnie gehou


Piet Goosen sÍ: "Ons voel baie trots dat van die 26 oorlewende klasmaats daar 21, party met en party sonder gades, teenwoordig was. Van die vyf wat nie daar was nie, kon vier weens gesondheidsredes nie kom nie en slegs een het nie belang gestel nie.
Sewe van ons klasmaats is reeds oorlede."

 

Op die foto hieronder  is, van links, voor:  Rina Marx (van der Schyff), Lottie Gous (Schreuder), Elsa Lowings (Eksteen), Arenda Erasmus (Serfontein), Piet Goosen en Kas van Wyk

Agter hulle:  Jean du Plessis, Danie de Waal (Nefie), Abraham de Villiers, Berry van Niekerk, Bette Rheeder (Saaiman), Andries Viljoen, en agter hom, Koos van Schalkwyk,  Myra Steyn (van Zyl), Johan Ras, en agter hom, Thys Lotter, Hartmut Spinges, Jacobus Grobbelaar en Gert Reineke






Op die foto hieronder is dieselfde groep saam met van hulle gades.




Home ] Up ]