'n Heerlike wegbreekkans vir elkeen. Kom verkwik jou siel op die plaas. Ons bied enige gesellighede, van verjaardagpartytjies tot afsluitingsfunksies, asook Sondagmiddagetes.

Ons bied 'n groot verskeidenheid ander aktiwiteite:

 

"Self catering" of heerlike braaivleisetes, asook eg tradisionele geregte kan op u versoek bedien word.

Kuier lekker onder die sterreprag om 'n gesellige kampvuur, of as dit koud is, is daar 'n heerlike binnebraai.

Al die nodige geriewe is beskikbaar.

 

KONTAK VIR BOETA en ANNEMIE DE WAAL

082 578 5303 of 082 459 7781

POSBUS 54 BOSHOF 8340

bosmansrusgasteplaas@vodamail.co.za

 


Home ] Up ]